Alle Naaldwerk/THE Tailor

Alle Naaldwerk/THE Tailor Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Alle Naaldwerk/THE Tailor, 57A C/O Flemming and Karl str, Krugersdorp.

Alterasies, Ritse, Gordyne Tafeldoeke, Canvas, Skadunet Bank kussings,Spesiale projected welkom.Ek is lief vir uitdagings in my werk.ALLE NAALDWERK is WELKOM.(((( GEEN CMT.van NUWE KLERE.)))).

19/05/2026

57A CO Flemming and Karl str Krugersdorp West. Alle Naaldwerk / The Tailor.0795224001.

13/05/2026
12/05/2026
Jack industrieele 4tol overlocker te koop 3000.00.Werkende toestand net lanklaas gebruik .Geen probleme met hom nie.0795...
11/05/2026

Jack industrieele 4tol overlocker te koop 3000.00.Werkende toestand net lanklaas gebruik .Geen probleme met hom nie.0795224001.

24/01/2026

Michael het n werk gekry! Dankie Jesus🙌

Gee Michael Both n kaans!
Michael is n stil en rustige man wat nie rook, drink of dwelms gebruik nie.
Hy spandeer elke dag tyd saam die Here en het regtig net n nuwe kaans in die lewe nodig.
Michael bly al vir n paar jaar op straat en Hy is moeg vir die strate.
asb gee vir Michael n kaans....Hy het n blyplek en werk nodig.
Michael het n co 14 lisensie....Sy pdp moet hernu word.
Hy het papiere as n auto electrician.
Michael het ondervinding in konstruksie....Hy Kan bou, pleister, verf, teels insit...en het ook ondervinding met palasades.....Hy Kan enige werk met Sy hande doen.
Michael het op die oomlik nie n selfoon nie.... asb kontak my as iemand hom graag in Diens wil Neem
Rouselle 0737603715

Address

57A C/O Flemming And Karl Str
Krugersdorp

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27795224001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alle Naaldwerk/THE Tailor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Alle Naaldwerk/THE Tailor:

Share