Carletonville Drive-In

Carletonville Drive-In OLD SCHOOL DRIVE IN WHERE YOU TUNE YOUR RADIO TO THE MOVIE AND WATCH THE MOVIE IN YOUR CAR LIKE IN THE OLD DAYS.

09/09/2016

Morê Almal. Weens 'n Weather Alert wat ons gekry het vir erge storm winde gaan ons vanaand en morê aand moet kanseleer want dit gaan omplesier wees gevaar vir die screen.
Sal volgende datum so gou as moontlik bekend maak.

Hier is die 2 movies wat ons die komende naweek gaan wys. Hoop om almal daar te sien.
05/09/2016

Hier is die 2 movies wat ons die komende naweek gaan wys. Hoop om almal daar te sien.

05/07/2016

Naand Almal. Jammer ons was so stil. Wil net laat weet ons volgende Drive In is die 8Ste September en 9de September. Dit nou bietjie koud .

Mense moenie vergeet nie, ons het vanaand ook drive in as jy gister gemis het.
04/06/2016

Mense moenie vergeet nie, ons het vanaand ook drive in as jy gister gemis het.

Mense ons het weer drive in die naweek. Hoop om almal daar te sien.

Mense ons het weer drive in die naweek. Hoop om almal daar te sien.
01/06/2016

Mense ons het weer drive in die naweek. Hoop om almal daar te sien.

13/05/2016

Naand almal. Ons sal vannaand ongelukkig moet kanseleer. Sal laat weet of daar more aand een sal wees. Jammer daaroor.

11/05/2016

Goeie Morê Almal. Wil jul net herhinner dat ons weer Fliek Vrydag en Saterdag aand. Ons Movies wat ons wys is Grease 19h00 en Pretty Woman 21h15. Ingang gelde is R20.00 per persoon kinders onder 5 Gratis. Hoop om Almal Daar te sien.

10/05/2016

Naand Almal. Nog net 3 Aande dan dit weer tyd vir bietjie drive in. Hoop om almal daar te sien.

https://www.youtube.com/watch?v=Ng2hEIWVqqoHier is Pretty Woman se trailer wat om 21h00 wys vrydag en saterdag.
28/04/2016

https://www.youtube.com/watch?v=Ng2hEIWVqqo

Hier is Pretty Woman se trailer wat om 21h00 wys vrydag en saterdag.

Pretty Woman (1990) Director: Garry Marshall Starring: Richard Gere, Julia Roberts and Jason Alexander. Nominated for Oscar. / Best Actress in a Leading Role...

https://www.youtube.com/watch?v=f2CCEixOVVUHier is Grease se trailer wat om 19H00 wys vrydag en saterdag.
20/04/2016

https://www.youtube.com/watch?v=f2CCEixOVVU

Hier is Grease se trailer wat om 19H00 wys vrydag en saterdag.

Grease is the one that you want! Go back to high school with Pink Lady Sandy (Olivia Newton-John), leader of the bad-boy T-Birds, Danny (John Travolta), and ...

19/04/2016

Toegangs gelde is soos volg:
R20 per persoon en 5 jaar en jonger gratis.

Address

R500 Towards Magaliesburg
Carletonville
2500

Telephone

0790688738

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Carletonville Drive-In posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Establishment

Send a message to Carletonville Drive-In:

Share