10/04/2026
Ons personeel bly altyd paraat 💪🚑
Ons het vandag ons noodhulp-opleiding opgedateer om seker te maak ons is gereed vir enige noodgeval. Die veiligheid en welstand van u kinders bly ons grootste prioriteit ❤️
Dankie vir julle vertroue in ons skool.